© GK Pietermaritzburg 2015
Ons gemeente ondersteun die gemeente by KwaMncane met etes, warm klere en
ander benodigdhede vir die sentrum vir weeskinders by die Mafakathini
Sorgsentrum.
Die projek word deur die Susters bestuur met hulp van die Diakonie.
Die gemeente by KwaMncane funksioneer onder leiding van Ds. Paul Sithole, met
wie daar baie nou geskakel word.
Uitreik